Не ви допада? Няма проблеми! При нас имате възможност за връщане в рамките на 30 дни
Няма да сбъркате с подаръчен ваучер. Получателят може да избере нещо от нашия асортимент с подаръчен ваучер.
30 дни за връщане на стоката
Lonika, 'n jong vrou, het haar hart verloor op dié van 'n gesiene sakeman, Wilhelm. "Verlief en verlore," sou Stephan skouerophalend met 'n strak gesig sê, terwyl hy hulpeloos toesien hoedat sy broer, Wilhelm, oornag verander in 'n ongenaakbare, gevoellose, eggenoot wat die lewe van sy ongebore baba op agterbakse wyses probeer beëindig. Lonika se lewe word 'n marteling tussen leuens en hartelose brutaliteit. Weereens moes Lonika op die dorsvloer van naakbare onderhandelinge staan. "'n Lewe vir 'n lewe, Heer?" bedel sy, smeek sy totdat haar liggaam, opgekrul teen die koue vloer, snikkend boedel oorgee. 'n Lewe word geneem, 'n Lewe word gegee - maar teen 'n prys. Weereens moes Lonika op die dorsvloer van naakbare onderhandelinge staan. " 'n Lewe vir 'n lewe, Heer," bedel sy, smeek sy totdat haar liggaam, opgekrul teen die kouer vloer, snikkend boedel oorgee. "Lodene moet jy haar noem," hoor Lonika die verpleegster se sagte stem oor haar willose liggaam streel.
Здравейте! Аз съм Libroamiko, вашият книжен съветник.
Как мога да ви помогна?