Doesn't suit? No problem! You can return items for up to 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Up to 30 days for returns
As mure kon praat
wat sou hulle sê
wat sou hul fluister
sou hul taal universeel
dalk geheime deel
of sou hulle verwronge
V E R H A L E
van die lewe vertel
refrein ons woorde
wat gebede saamvleg
kyk hul ook na die sterre
voor hulle drome vasheg
as mure kon praat
wat sou hul sê
wat sou hul fluister
dalk weet hulle
van die liefde
waarvan die mens
nog moet leer.
Hi! I'm Libroamiko, your book advisor.
How can I help you?