LIBRISTO
LIBROAMANTO
mandatory
Become part of a community of book lovers from all over the world and get access to a whole bunch of benefits. Create an account for free
0
Free delivery for purchases over 69.99 €
Speedy courier 3.49 Speedy point 3.49 Еконт courier 3.99 Еконтомат/Офис на Еконт 3.99 Ekont Box 3.99 Sameday courier 3.99 Sameday Box 3.99 Box Now 3.99

Free delivery for orders over 69.99€

Oulap se Blou

veertig kort vertellings

Language AfrikaansAfrikaans
E-book Adobe ePub DRM
E-book Oulap se Blou Chris Barnard
Libristo code: 40117454
Publishers Umuzi, June 2011
Hy het gewonder of 'n mens diep binnekant jou net so baie onbekende plekke het soos die land waarin... Full description
? points 18 b
7.29
14.26  лв
In stock Immediate digital delivery


Customers also purchased


Statistical Mechanics Giovanni Gallavotti / Book Paperback
common.buy 48.99 95.81 лв
ANTHOLOGY OF BAROQUE KEYBOARD MUSIC MAURICE HINSON / Book Paperback
common.buy 29.12 56.95 лв
Desolate Path Kevin Rommel / Book Paperback
common.buy 16.34 31.96 лв
Top
Fury Aaron Allston / Book Paperback
common.buy 9.36 18.30 лв
High Performance Django Peter Baumgartner / Book Paperback
common.buy 39.16 76.58 лв
Top
Viking and Slavic Ornamental Design: Volume 1 Igor Gorewicz / Book Paperback
common.buy 26.38 51.59 лв
AI and Ed George A. Goens / Book Hardback
common.buy 72.11 141.03 лв

Hy het gewonder of 'n mens diep binnekant jou net so baie onbekende plekke het soos die land waarin jy woon, so baie uiteenlopende plekke, so baie byna onbegaanbare paaie. Die stories in hierdie boek is reise: na plekke, na tye her, na mense, na binne. En soos reise altyd maak, beweeg hulle jou, want jou siel is die eintlike reisiger. En soos met alle reise kleef daar 'n blouigheid aan die opwinding. Veertig jaar na die verskyning van sy eerste, lank reeds beroemde kortverhaalbundel Duiwel-in-die-bos, het Chris Barnard baie om na terug te kyk. Seunskindjare in 'n landelike paradys. Die liefde in haar vele verleidinge. Vriende, en wat van hulle geword het. 'n Land, en wat daarvan geword het. Dalk 'n singende en dansende land. In hul skone eenvoud soek hierdie veertig kort vertellings die plekke op waar lag en verlange naaste bure is. Stories sonder versiering, wat hulle juis die mooiste stories maak. CHRIS BARNARD, een van die mees bekroonde skrywers in Afrikaans (o.m. die Hertzogprys twee keer, die CNAprys drie keer) is in 1939 in Nelspruit gebore. Hy was boekuitgewer, joernalis en filmvervaardiger, en as skrywer was hy een van die befaamde Sestigers wat die letterkunde se grense dramaties versit het. Sy tweede roman, Mahala, word dekades reeds onder die klassieke Afrikaanse werke gereken. Sy oeuvre sluit talle literatuursoorte in: kortverhale en romans, jeugverhale, dramas, draaiboeke (o.m. die Oscargenomineerde Paljas), rubrieke en deesdae lirieke. Sy werk is wyd vertaal. Hy is tans 'n neuteboer in Mpumalanga.

Actress & Polyglot
EWA KASP for
Play video
Ewa Kasp
Libristo has the largest selection of foreign-language books. That’s why I buy my books there.

About the book

Full name Oulap se Blou
Author Chris Barnard
Language Afrikaans
Binding E-book - Adobe ePub DRM
Date of issue 2011
Number of pages 144
EAN 9781415202852
Libristo code 40117454
Publishers Umuzi
Give this book today
It's easy
1 Add to cart and choose Deliver as present at the checkout 2 We'll send you a voucher 3 The book will arrive at the recipient's address

Login

Log in to your account. Don't have a Libristo account? Create one now!

 
mandatory
mandatory

Don’t have an account? Discover the benefits of having a Libristo account!

With a Libristo account, you'll have everything under control.

Create a Libristo account
Book advisor Libroamiko
Hi, I'm Libroamiko, can I help?