Doesn't suit? No problem! You can return items for up to 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Toe Chrisjan Grey op Nicolene verlief raak, tel sy lewe as rykmanskind teen hom. Nicolene se broer glo nie Chrisjan sal die mas opkom as die plaas sou ondergaan nie. Chrisjan verbreek noodgedwonge kontak met Nicolene, maar kan haar nie vergeet nie. Nicolene daag met ’n ander kêrel by haar broer se troue op, oortuig dat sy net afleiding vir Chrisjan was. Vol jaloesie besluit Chrisjan om homself te bewys deur self sukses te behaal. Sal hy Nicolene kan terugwen voor dit te laat is?
Hi! I'm Libroamiko, your book advisor.
How can I help you?