Doesn't suit? No problem! You can return items for up to 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Sy tydelike buurvrou - Corne van RooyenTarien is terug op haar tuisdorp om haar groottante se boedel af te handel maar die eerste man wat sy in die dorp raakloop is Stefan: die ridder van haar tienerjare. Sy begin teen haar sin in hom belangstel en weet as sy nie versigtig is nie gaan hy dieper in haar hart inkruip as wat sy wil h hy moet. Die liefdeslied - Alma CarstensMagdel kyk na haar kind in George se arms en voel 'n stekie jaloesie in haar prik. Sy wens sy en Larissa kon die tipe verhouding h wat haar dogter en George het maar sy kan net haarself blameer omdat dit nie die geval is nie. Tog is sy dankbaar dat hulle so goed oor die weg kom. Maar wat van haar en George kan hulle 'n tweede kans kry?
Hi! I'm Libroamiko, your book advisor.
How can I help you?